Netball plays at the Grens’ Sports Festival

Alies Netball

On Saturday 7 March, ANHS Netball took to the road bound for East London to participate in the Grens’ Sports Festival. They played three matches on the day– with only 8 players. Unfortunately, we lost all our matches: 13-17 against Stirling, 13-24 against Brandwag and 9-19 against KHS. Despite the losses, it was good pre-season preparation.

Graad 8 Tegnologieleerders maak woonstelle!

tegnologie

Die graad 8’s het die taak gekry om hul droom woonstel te ontwerp en dan ook te bou... nie uit bakstene en sement nie maar van huishoudelike goedere. Die Graad 8’s het hul goed van hul taak gekwyt en baie kreatiewe woonstelle gemaak. Van hout tafeltjies tot waghonde, die aandag aan detail is indrukwekkend!

Country Districts O/18 Proewe

tennis

Maandag, 2 Maart, is die laaste rondte proewe gehou vir die onder 18 seuns en ons tennisseuns het uitstekend gevaar! Baie geluk aan die volgende seuns wat vir hulself ‘n plekkie in die span losgeslaan het.

Imiell Christenson
Nico Coertze
Gerhard Labuscagne
Jody Verwey