Alies praat die aand aan die brand

Senior Redenaars wenners

Alieland se Interne Redenaarskompetisie is altyd ‘n hoogtepunt op die kalender. Daar is weke lank voorbereiengeoefen. Dit is ‘n grootsaak om voor ‘n gehoortestaanenjoumeningte lig. En het die Alieshulleniegoed van hultaakgekwytnie.

In die Juniorafdeling was MinayCloetederde, MarnusSnymantweedeen Jana Schoemaneerste, al drie met uitstekendetoesprake.

By die seniors was die kompetisiestrafen was die beoordelaars se taak bitter moeilik. Uiteindelik was Jody Verweyderde, SimthandileNdululatweedeen Shiri Wiessie as beste ANHS Redenaar van 2020 aangewys.

ANHS bedankgraag die beoordelaars, naamlikmnr. Charles van Rooyen, juffrou Jana Venter enjuffrou Cara Roussouw. Die kultuurbestuur van die skoolonderleiding van Shiri Wiessie word ookhartlikbedankvir al hullemoeiteom die aandte reël.

Alies seuns speel kookwater Tennis!

ANHS Tennis seuns

Vrydag, 28 Februarie, het 12 seuns aan die Fichardtpark Tennisdag deelgeneem.  Ons 3de span speel teen Bothaville, Fichardtpark, Zastron, Burgersdorp en Grens. Hulle verloor ongelukkig teen Grens en eindig 2de in hulle groep.  

2de span speel teen Fichardtpark, Zaston, Diamantveld, Burgersdorp en Grens.  Hulle wen al hulle wedstryde en eindig 1ste in hulle groep.

1ste span speel teen Jim Fouche, Sentraal, AHS Kroonstad, Diamantveld, Middelburg en Union High. Hulle wen ook al hulle wedstryde en eindig 1ste in hulle groep.

Dit beteken dat ons 1ste en 2de span teen mekaar moes speel om die wenner van die dag te bepaal.  Ons 1stes wen ons 2des en wen die B-afdeling. Baie geluk manne! Julle is voorwaar ‘n groep tennisspelers om dop te hou!

29 February - Rugby

 16 Rugby team

On Saturday ,29 February 2020, the Young Buffels (u/16 rugby team) travelled to Bloemfontein to play against HTS Louis Botha at the Fichardt Park McDonalds’ sports day. They played the first match of the day and performed very well. From the start, Aliwal managed to grab the lead and put a big lead between themselves and HTS. Unfortunately, fitness became the main concern as the HTS team’s score started getting closer and closer to Aliwal’s during the second half. It came down to the kickers of the two teams as by the end of the match both teams had scored an equal number of tries. Thankfully the Young Buffels’ conversion game was better on the day and Aliwal managed to win the game with 2 points. Leaving the score 24 – 22 in the Young Buffels’ favour.

Thanks to Fichardtpark and McDonalds for hosting such a great day. The team looks forward to participate in next year’s event.

Die onder 15 rugbyspan het ook Saterdag aan die Fichardtpark sportdag deelgeneem en speel teen Jacobsdal  in baie nat toesstande .Die span het baie goed begin en na goeie druk en verdediging, het ons ‘n drie gedruk danksy ‘n Landboudal fout.

Ongelukkig het ons laat slaple en die span van Landboudal het met mening terug gekom om 2 driee te druk voor halftyd.

In die 2de helfte het ons weer sterk begin en goeie dissipline gewys op die aanval en na ‘n lang tydperk van besit het ons oor gestorm vir ‘n drie.Daarna het ons fiksheid ons in die steek gelaat en het Landboudal 3driee gaan druk en ‘n strafskop verower om die eindtelling tot 36-10 in Landboudal se guns te draai.

Ons punte is deur Tristan Heynes en Demitri Prousaloglou aangeteken.

Die Buffels, ANHS se eerste span, het ook aan die Fichardpark Sportdag deelgeneem in Bloemfontein. In baie nat toestande het die Buffels in die laaste minute van die westryd vasgeval en 27-22 verloor. Die Buffels druk egter 4 drieë teenoor Ficksburg se 3. Die drieë is aangeteken deur Marco Langenhoven (15), Stephan Odendaal (7), Philela Ngcangca (10) en Leeuwner Greyling (4). Een drie is verdoel deur PhilelaNgcanga (10).

Hou so aan manne! Ons sien uit om te sien wat alles nog die seisoen voorle!