RYLA Camp

RYLA Camp

The RYLA camp was an amazing opportunity for tomorrow’s leaders. RYLA stands for Rotary Youth Leadership Awards.  It was very insightful and it focussed mainly on teamwork and leadership skills. It taught us how important it is to build each other up instead of tearing each other down. We realised that we are the future of our nation and that it is imperative for us to learn how to be good leaders.  Being part of the Rotary Interact club means that we serve others and by doing so we help to improve their lives. Learners from other provinces also attended and life-long friends were made.  The practical activities were centred on developing communication skills.

Alies Hokkie is kookwater by die Grens Sportdag!

eerstespan

Alies se eerste hokkiespan het meegeding aan die Grens Sportdag wat die naweek van die 6 en 7de Maart in Oos-Londen gehou is. Die meisies speel hul eerste wedstryd teen Hoërskool Hangklip en wen 7-1. Die hokkiedogters was vuur en vlam toe hul die volgende dag weer op die astro opdraf. Dié keer speel  speel hul teen Port-Alfred en wen hul 8-0. Die laaste wedstryd vir die dag was teen die gesogde Hudson Park Hoërskool en ons Alies was aanskou as die ‘under dogs’. Die meisies het hul vrese afgesluk en aanskoulike hokkie gespeel. Die Alies wen met ‘n rekordtelling van 13-0. Knapgedaan dames! Julle maak ons ongelooflik trots!

ANHS bring 14 MedaljeshuistoenaOos-KaapKampioenskappe.

Die afgelope naweek (4,5&6 Maart) het 17 van ANHS se top atlete aan die jaarlikse Oos-Kaap Kampioenskappe gaan deelneem in Cradock. Ons atlete vaar baie goed en ons sê geluk aan die volgende atlete wat medalje shuis toe gebring het.

goud

Goud : Monique Weitsz d/15 5000mW in 30:16,00s (860 punte)
Ethan du Plessis vir s/15 100m in 11.03s (R) (800 punte) en 200m in 22,75s (790 punte)
Marlinka Zurich vir d/14 JT met ‘n afstand van 33.16m.
Francois Van Niekerk HJ s/14 met ‘n hoogte van 1.70m.

silwer

SIlwer: Minay Cloete d/15 DT met ‘n afstand van 25,00m.
Janco Labuscagnie s/17 110mH in 15.78s (735 punte).
Philela Ngacngca for m/19 110mH in 15,72s (753 points).
William James Orrock m/19 400mH in 57,62s (751 punte).

bronze

Brons : Reinnier Fourie s/15 DT met ‘n afstand van 41,11m.
Zenique Sharnick d/14 100m in 13,24s (764 punte).
William James Orrock m/19 110mH in 16,34s (708 punte).
Minay Cloete d/15 SP met ‘n afstand van 9,16m.
Robert Orrock s/17 200mSc in 6:44,49s (817 punte).

Nog ‘n goeie prestasie van die dag was Ruan Esbach s/17 400m in 50,50s (822 punte).

Ons sê ook baie geluk aan Monique Weitsz, Ethan Du Plessis en Robert Orrock wat gekies is om aan die Nationale Kampioenskappe te gaan deelneem in Germiston tydens die Maartvakansie en wens julle alle sterkte toe.Geluk ook aan Ethan du Plessis wat ‘n nuwe Oos-Kaap record opgestel het vir die s/15 100m van 11.03s, rekord was 11,20s.