ANHS Boek donasie

donasies
 
Hoërskool Aliwal Noord wil graag vir Zack en sy ma, Fransie van Jaarsveld, bedank vir n donasie van oor die 100 boeke aan ons skool biblioteek. 
Boeke is duur en met ons begroting kan ons nie baie boeke koop nie. Die gereelde lesers kom kyk gereeld of daar iets nuut op die rakke is so hierdie donasie is baie welkom. 
Nogmaals baie dankie.