GEEN KEER AAN LANDLOOP ATLETE

Geen keer

Vrydag 31 Mei, het 8 van ons landloop atlete vir die laaste keer die kwartaal in Bloemfontein gaan deelneem aan die landloopliga.

Ons atlete het ontsettende hard gewerk dwarsdeur die kwartaal. Met elke liga was daar verbetering singbaar.

Hier volg die tye van ons 8 atlete:

18.29 Ewald Olivier
20.51 Rikus Pienaar
15.43 Ashleigh Shaw
16.38 Franco du Toit
23.03 Zack van Jaarsveld
23.33 Amê Byleveld
21.01 Maritsa Welgemoed
21.36 Mizahne Mcgregor

Die atlete sal direk na die vakansie hulle volgende ligabyeenkoms hê.