LANDLOOP Sê DANKIE

Landloop se dankie

Dit is met groot opgewondenheid waarmee Alies se 10 landloopatlete verlede Vrydag 24 Mei hulle nuwe hempies oor hulle koppe kon trek. Die atlete het soos trotse Alies gevoel.

Hierdie 10 atlete wil graag die volgende besighede/persone bedank vir hulle skenkings om die landloophempies ‘n realiteit te maak.

  • Chem Pro
  • Manie Botha
  • Leeuwfontein Boerdery
  • BMC
  • Monate Slaghuis (Dustin)

Baie dankie aan Ruan van Media Market wat op baie kort kennisgewing die hempie gedruk het.

ANHS waardeer elke bydra opreg.

Landloop Groete!