ANHS Seunshokkie Borge

ALIES Sê DANKIE

Baie dankie aan die volgende borge wat hulle beursies oopgemaak het en die seuns hokkiespanne van ANHS geborg het.

Onder 15A hokkie se pragtige hempies is geborg deur SKCM Consulting Engineers and Architects.  Op die foto verskyn die onder 15 span saam met Charmaine Oelofse en Heinrich Venter,  wie albei werksaam is by SKCM.

Onder 18 A span se hempies is geborg deur Media Market.  Op die foto verskyn die 1ste span saam  Maresa Herholdt, Manager van Media Market. 

IMG 20190527 112048

Die pragtige baadjies is geborg deur Dukathole Steenwerke.  Op die foto verskyn Bertus Kluyts, die Korporatiewe Kommunikasiebestuurder van Dukathole Steenwerke.

IMG 20190527 111342