School News

ALIES NETBAL Sê DANKIE

HoërskoolAliwal-Noord se 1ste Netbalspanwilgraag die volgendeborgebedank vir hul lojaliteit en ondersteuning tot die Netbalspan. Ons waardeer jul belangstelling en ondersteuning ongelooflik baie.

Geborg deur Dankbaar Agencies dankie Magda Schutte

Mev Magda Schutte van Dankbaar Agencies borg oefen hemp en broek.

Geborg deur Mnr en Mev Leeuskieter baie dankie

Geborg deur Mnr en Mev Leeuskieter baie dankie

Geborg deur Pick en Pay dankie Mnr. Terrance Prinsloo

Geborg deur Pick en Pay dankie Mnr. Terrance Prinsloo borg sakke en hoedjies.

Geborg deur Mnr Gary Dampier van Dampier baie dankie

Geborg deur Mnr Gary Dampier van Dampier baie dankie

Geborg deur Tyremart dankie Mnr Johan Greyvenstein
Geborg deur Tyremart dankie Mnr Johan Greyvenstein.

NETBALL

Congratulations to the following netball players who were selected at the Joe Gqabi trials on 18 April 2018 to participate in the EC trials:
U/14    :    BohlokwaTsemane, Abenath iBushula, DijanaCoetzer, OlothandoMbakaza, ThokomeloSontashe, AmahleMathetha    
U/15    :    ChumakaziQaqane, YolisaMathumbu
U/16    :    LeandréKotzé
U/17    :    NathiDoloni
U/18    :    Sammy-Leigh Mitchell, RebaballetweMarabe, Angelique Leeuskieter, Motshidisi Simon


Die Oos-Kaapproewe het op 21 April in Oos-Londenplaasgevind.  BaiegelukaanLeandréKotze (O/16)enAmahleMathetha (O/14)watgekies is vir die Oos-Kaap span.

NETBALL VS KING EDWARD

The 1st and 2nd Netball Teams played very good against King Edward on Friday 20 April and had won both their games.  The scores were as follows:    
1st    42 – 7
2nd    40 – 1

REG UIT DIE 80's

80's Girl en haar meneer

80s girl en haar meneer

Best dressed onnies

best dressed

Best dressed en dans kompetisie wenners.

Best dressed onnies

High School Sweethearts

High Scool Sweethearts

Klas van 88

Klas van 88

Mnr. van Aswegen en Luritza - reg uit die 80's

Luritza

 

Olive Sjef Skoolbesoek Alieland

Sjef Reinet van Olive Sjef School in Bloemfontein het Dinsdagoggend Alieland besoek.

foodpick3

Die sjefskoolbesoek Alieland jaarliks as deel van bemarkingenook om leerders bloot testelaan die nuutstekostendense. Sjef Reinet het gedemonstreer hoe om geregte om n mooi en aanloklike manier op tedien. Sy het ook leerders ingelig oor die voorbereiding en maak van die disse. Twee geregte is opgedien.


The plating of the dishes was done using the newest food trends ready for a 5 star restaurant. Chef Reinet also inspired learners to be creative in the kitchen. Food must look good and taste good!

foodpickfoodpick2