In Hoërskool Aliwal Noord is daar plek vir langasems ook!

Die landloop atlete oefen al van die begin van die jaar om goeie resultate te bekom. 

Tien van ons landloop atlete het Vrydag, 3 Mei in Bloemfontein aan die eerste

ligabyeenkoms deelgeneem.

 Hier volg die uitslae van ons leerders: 

14,44 Robert Orrock

14,51 William-James Orrock

15, 26 Ashleigh Shaw

17,22 Franco du Toit

18,36 Ewald Olivier

21,37 Mizahn Mcgregor

23,09 Maritsa Welgemoed

24,04 Amè Welgemoed

25,00 Rikus Pienaar

26,25 Zack van Jaarsveld

Baie sterkte aan al die atlete met die res van die seisoen, ANHS sien uit na nog puik

uitslae. 

asemb 001  asem 002