#IMAGINE 2019

Imagine

What is #my story … #our story … a #new story … the #Imagine story?

Die tema:  Laat die Here toe om deel van jou lewe se storie te wees.

Drie-en-vyftig Alies & 7 volwassenes kamp van 29 – 31 Maart by Mentorskraal naby Jeffreysbaai.  Hulle vorm deel van nagenoeg 900 Imagine kampeerders.

Die hoogtepuntevirAliwal se kampeerders:

The Imagine experience helped me to heal in many different ways.
Imagine was ‘n opwindende manier om geestelik te groei.
Imagine was a great way to find yourself and to know who you really are.
The Praise & Worship was awesome.

Van die vyftien werkstasies het die meestekampers die volgende bygewoon:

WORTHY NOT WORMY (Girls only!): 

The girls discovered their worth & learned how to live a pure life.

LEWE MET JOU HELE HART

Alies hoor hulle is waardevol en goedgenoeg om op te staan en

 die lewe heelhartig en met moed aan te pak.

HOW TO BECOME A CHRIST-LIKE CHRISTIAN

How to be a follower of Christ in everyday life and in all aspects of our lives.

‘N LEWE NA EGSKEIDING

Alies leer dat genesing & oorwinning moontlik is.

“Now to Him who is able to do immeasurably more than all we ask or  IMAGINE, according to His power that is at work within us.” (Eph 3:20).

Hoërskool Aliwal Noord sê baie dankie aan almal wat hierdie belewenis vir Aliwal se jongmense moontlik gemaak het.

Imagine 2