ANHS se media prefekte

media prefekte

Hoërskool Aliwal Noord se media prefekte bring baie ure van hul eie tyd in die biblioteek deur om chaos tussen al die hulpbronne af te weer. Die volgende leerders is media prefekte: Liphumile Ndaba, Mpolokeng Marabe, Enika Vanqua, Marnus Snyman, Shannon Poval, Anke Smit, Qaqamba Molose en Nicola Edom.
Die skool bedank hul graag vir hul moeite en tyd.