Alies Redenaars

Een ding is verseker, en dit is dat die Alies hulle redenaars baie ernstig opneem! Op Woensdag 6 Maart het Alieland die jaarlikse MM Stroobach Redenaarskompetisie aangebied. Soos altyd was dit ‘n groot beplanning en opgewondenheid tot die groot dag aangebreek het.

Altesaam 9 leerders van 5 skole het om die gesogte trofee meegeding. Maar soos die Engelsman sê: In the end there can be only one.

Alies se eie Glendi Vorster het ‘n wonderlike vierde plek behaal met haar toespraak oor die toue van verhoudings. Nicole Cloe from McClear High School came in third place with a wonderful speech about how our society navigates our children in the wrong direction. Then our own Shiri Wiesie got second place with a lovely and well written speech about the different magnets in our lives.

A big congratulations to Chelsea Knock, also from McClear High School, for winning this competition for the second year in a row with her brilliant speech: Technology is navigating us to our own extinction.

‘n Groot woord van dank aan ons drie wonderlike beoordelaars naamlik Me. Elzane van Litzenborgh, Me. Elize Fourie en Me. Natasha Kumm. U hulp en ondersteuning word opreg waardeer.

Last but not least, a big thank you to the culture committee of Esethu Seholoba and Michaela Roos for all the planning and preparations for this big day!