ANHS Atletiek

Die Oos-Kaap atletiek byeenkoms het verlede Donderdag, Vrydag en Saterdag in ‘n baie nat Port Elizabeth plaasgevind waar 16 van ons atlete oor die 3 dae aan hul verskeie items deelgeneem het by die Nelson Mandela Universiteit se atletiekbaan.

Die Alies presteer baie goed onder moeilike weersomstandighede en ontvang 11 medaljes in totaal. Die medalje wenners was as volg :
Goud –
Ethan Du Plessis ontvang 2 goue medaljes vir sy naelope in die 100m en 200m vir seuns o/14 met tye van 11,90s en 23,94s onderskeidelik. Philela Ngcangca also recieves a gold medal for his performance in the 110mH for boys u/17 which he ran in 15,19s.
Silwer medaljes is verower deur Monique Weitsz vir dogters o/14 5000m stap, Hlumelo Siciko boys u/15 shotput, Divan Kruger seuns o/17 spiesgooi, Janco Labuscagnie seuns o/15 100mH, Duran Sauer vir seuns o/15 vêrspring en Reinnier Fourievir seuns o/14 diskusgooi.
Brons medaljes is verower deur William James Orrock vir seuns o/17 110mH en Minay Cloete vir dogters o/14 diskusgooi.

We also would like to congratulate Monique Weitsz and Philela Ngcangca who were chosen for the Eastern Cape team to participate in the National Championships in Port Elizabeth again next weekend.