Culture vultures 2019

Die Alies is groot op kultuur, en doen alles om dit so ver as moontlik te bevorder. Dus is dit ‘n voorreg om die volgende leerders as die kultuurbestuur van 2019 voor te stel:

Voorsitter:
Esethu Seholoba

Onder-voorsitter:
Michaela Roos

Seketaresse:
Shiri Wiesie

Addisionele lede:
Owethu Marks
Olwethu Nyezi
Kachi Okere
Zizo Ntikama
Annique Leeuskieter
Wium Smit
Hennie van Heerden
Nicolla Edöm

Kultuurbestuur 2019