Graad 11 Gasvryheidstudies Prakties

Op 18 Oktober het die Graad 11 Gasvryheidstudie leerlinge hul tweede praktiese aand gehad. So op die vooraand van die Buffelfees net na die Prysuitdeling was dit 18 gedaan leerlinge wat prakties moes doen.


But as the saying goes, end good, all good. The food was done on time and enjoyed by the guests, but most importantly the students had a chance to showcase their skills. The chefs prepared the 4 courses, while the waiters were responsible for setting their tables and serving their guests.


‘n Harlike dank aan al die gaste wat die ete bygewoon het, ons waardeer dit regtig.