Alies presteer in buiteskoolsport

Sneeuski

Jaco den Heyer
Jaco het deelgeneem aan die “South African National Childrens Championships” .
Hy ontvang ‘n brons medalje en ‘n sertifikaat. Hy wen ‘n goue medalje en trofee vir die Dual Slalom wedren. Hy ontvang ook ‘n goue medalje en ‘n sertifikaat vir sy deelname aan die tweede ag van kompetisie. Hy wen ook die Schnapps Trofee vir die beste gekombineerde tyd vir die twee dae.
Jaco neem ook deel aan die mans ope en ontvang ‘n silwer medalje en ‘n sertifikaat.


Hanle van der Merwe
Hanle neem deel aan 10 Internationale resies waarin sy teen internasionale atlete van alle ouderdomsgroepe gekompeteer het.
Resies 1 – ontvang meriete sertifikaat vir 3de plek
Resies 2 – ontvang meriete sertifikaat vir die 2de plek
Resies 3 – Ontvang meriete sertifikaat vir die 3de plek
Op 29 Julie neem sy deel aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskappe en ontvang ‘n silwer medalje en ‘nsertifikaat vir die 2de plek. Op 19 Augustus neem sy weer eel aan die SA Nasionale kampioenskappe en ontvang ‘n brons medalje en sertifikaat vir die 3de plek.

 

Freestyle Dancing


Op 17 Augustus het Charlize Myburgh deelgeneem aan die “Closed Provincial Freesytle Dance Championships.
Sy behaal 3de plek in die Hustle

Charlize Myburgh Dans


Op 18 Augustus neem sy deel aan verskeie kompetisies bekend as die S.A.D.T.A Free State Cheetah Challenge


Charlize behaal:
6de plek vir die Medal Solo
5de plek vir Hustle
4de plek vir Rock ‘n Roll
2de plek vir Freestyle Couples


Baie geluk met die prestasies!

 

Jaco den Heyer en Hanle van der Merwe Sneeuski