Skiet uitslae Saterdag 4 Augustus

Die volgende sewe skuts het gaan deelneem aan die 5de Prysskiet wat Saterdag 4 Augustus gehou was op Bobbiespark in Bloemfontein. Die uitslae is as volg:

0/14 (36 skuts in totaal)
22ste Elony Wink 619 punte
32ste Rudolph Coertze 528 punte
35ste Bruce Malherbe 514 punte

0/16 (38 skuts in totaal)
11de Walt Vorster 825 punte
28ste Hanlé van der Merwe 766 punte
34ste Hanco Fourie 660 punte
36ste Jaco den Heyer 647 punte