U.16 NETBALL SPORTFOCUS DAY – CATHCART

On Saturday, 4 August 2018, u.16 A, u.16 B and u.14 A netball teams of ANHS participated in the netball Sportfocus Day in Cathcart. Ons het dit goed gedink om aan hierdie dag te gaan deelneem vir oefenwedstryde voor Interskole.
Die kompetisie was redelik sterk en die ander spanne se spelers was baie langer
as ons Alies. Onder die omstandighede het die Alie-meisies nogsteeds hul beste gegee en was die uitslae as volg:

o.14A speel 3 wedstryde: ANHS wen teen Hoërskool Cathcart o.14 A 7 – 9
ANHS verloor teen Hoërskool Cathcart 2 16 – 10
ANHS verloor teen Fundani 2 10 – 5
o/16B speel 2 wedstryde: ANHS verloor teen Hoërskool Cathcart 2 13 – 11
ANHS wen teen Fundani 2 4 – 13
o.16A speel 2 wedstryde: ANHS verloor teen Fundani 1 8 – 7
ANHS verloor teen Hoërskool Cathcart 18 – 10


Baie dankie aan Anneli Emmerich vir die bestuur van die bussie en dat sy ons netbalspelers veilig terug gebring het.