Provinsiale Spelers

Inland Hokkie
Die afgelope kwartaal het die Alies Hokkie bokkies nie net vir hul skoolspanne baie geod presteer nie maar ook op sub-unie vlak. Alieland is baie trots op die volgende spelers wat in hul onderskeie ouderdomsgroepe vir Border Inland gekies is:
Onder 14
Elony Wink
Esmarie Vorster
Zintle Stuurman
Anica Pretorius

Baie geluk aan Esmarie Vorster wat verkies is as die kaptein van die span
Onder 16
Nesandre van Geest
Anzaan van der Walt – nie-reisegende reserwe
Onder 18
Linmari Wagenaar

Al die ouderdomsgroeoe het gedurende die Junie-vakansie hul toerooie in Bloemfontein. Baie sterkte aan elke speler!
Rugby
Baie geluk aan Gershwone Smith wat ook opgetrek is in die onder 15 OP span.

o.16 Border Inland Nesandre van Geest

o.16 Border Inland, Nesandre van Geest

o.14 Border Inland spelers Elony Wink Esmarie Vorster Zintle Makehle Anica Pretorius

o.14 Border Inland spelers, Elony Wink, Esmarie Vorster, Zintle Makehle, Anica Pretorius

o.18 Border Inland Linmari Wagenaar

o.18 Border Inland Linmari Wagenaar

Gershwone Smith o.15 OP span

Gershwone Smith, o.15 OP span