Alies vs Cradock

Hokkie
Die tweedespanwen 5-0 teen Cradock se tweedespan. Die meisies het baiegoeiehokkiegespeel.
Die derdespanwen 2-0 teen Cradock se derdespan.
Die eerstespanverloorongelukkig 3-2.


Rugby
o.14 span verloor 15-35
o.16 span speelgelukop 5-5
Die Buffelswen 27-10.


Netbal
Op Saterdag 2 Junie het ANHS se netbalspanne teen Cradock gaanmeeding. Van die spanne het baiegoedgevaarenander minder goed. Cradock is nog al die jaregoeieteenstaanders
Die uitslae is as volg:
o.14Averloor 2-28
o.16Bverloor 9-19

Die o.16A span se halftydtelling was 7-14 in Cradock se guns. Hulle het ‘n baiemooihardewedstrydgespeelen het niemoedopgegeenie, maar Cradock was net teveelvirhulle. Die 0.16A verloor 9-23.
Tweedespanwen 18-14
Die eerstespan het ‘n baiegoeieenhardewedstrydgehad. Die eerstekwart was die telling 6-8 in Cradock se guns. Tweedekwart 13-14 en die derdekwart loop ANHS voor 22-20. Eindtelling ANHS verloor 25-26. Dit was naelskraapmeisies!

Hokkie tweedespanHokkie tweedespan