ALIES VS VOLKSKOOL

HOKKIE
Die hokkiespanne het baie swaar gekry teen die baie sterk spanne van Volkskool.
Die uistlae is as volg
o.15 verloor 0-1
Tweedespan verloor teen ‘n baie sterk o.16
Derdespan gelykop 1-1
Die eerstespan speel ‘n uitstekende wedstryd en speel gelykop 0-0

RUGBY
o.14 wen 32-12
0.15 wen 32-17
Drieë gedruk deur Serue Serue, Gershwone Smith, Wessie Odendaal, Joshua Britz, Jadin Johnson, Onke Mpelwane. Drie drieë is verdoel deur Wessie Odendaal.

0.16 verloor 12-27
Tweedespan verloor 0-57

Die Buffels speel ‘n baie goeie, mooi wedstryd en wen 22-17.
Baie dankie aan Stoffie Vorster van Caltex Vulstasie in Lady Grey wat opwarmingshempies vir die KB’s (onder 15 span) geborg het!


NETBAL
Op Saterdag 26 Mei 2018 het Alies die langpad aangedurf na Graaff Reinet om teen Volkskool te gaan meeding.
Alies Netbal het baie swaar getrek, maar het nie moed opgegee nie. Die uitslae was as volg:
O/14A verloor 9 – 17
O/14B verloor 6 – 17
O/16A verloor 4 – 19
O/16B wen 14 – 11 (Die meisies het regtig ‘n baie mooi wedstryd gespeel)
Buhle het uitstekend gedoel.
2des verloor 12 – 25
1ste verloor 13 – 44
Dankie aan die afrigters se tyd en moeite wat elke week en naweek aan ons spanne spandeer word.