LANDLOOP NUUS 29 MEI 2018

Landlopers hardloop dat die stof so staan


Vrydag 25 Mei het die landloop atlete aan hul derde liga deelgeneem. Baie geluk aan die volgende atlete met hul tye:
Stephan du Toit (b14 – 4km) 15,48
Robert Orrock (b14 – 4km) 15,58
Franco du Toit (b14 – 4km) 18,06
Ashleigh Shaw (b14 – 4km) 18,07
Maritsa Welgemoed (g15 – 4km) 22,49
William-James Orrock (b17 – 4km) 15,25

Die laaste liga vir hierdie kwartaal is eerskomende Vrydag, 1 Junie. Ons wens die atlete al die beste toe.