Krieket

KrieketEerstespan speel teen Hangklip. Die Alies kolf eerste en teken 120 vir 8 aan in 20 beurte. Die beste kolwers was Christian van Zyl 14, Roedolf Bosch 14, Wessie Odendaal 17, Nico Coertze 20. Hangklip kolf en word uitgeboul vir 82 lopies. Die beste boulers was Nico Coertze, 4 beurte ,3 vir 18, Hansie Odendaal 4 beurte 3 vir 19.

Baie geluk aan die jong spannetjie hulle slaag daarin om vir hangklip vir die eerste keer in 8 jaar te wen!!!. Al die oefening in die aandliga lewer nou resultate!