Graad 11 Gasvryheidprakties / RCL – ete

Die graad 11 Gasvryheidleerders het die jaar afgeskop met ‘n Chinese ete vir die RCL-lede se opleidingsdinee.

Van vroegmiddag is daar gewerkskaf om die vreemde disse te maak. Vir die meeste van die sjefs was dit ‘n eerste kennismaking met “egg fu yang” om nie eens te praat van “bow ties” nie.

The quests had chopsticks as their only cutlery. For some pupils it provided quite a challenge, since they had only one bowl to eat their three courses from. All is well that end well. At the end of service the grade elevens were tired, but satisfied, a job well done!