KLEURE ATLETIEKBYEENKOMS

Die jaarlikse kleure atletiekbyeenkoms het op Dinsdag, 23 Januarie 2018 plaasgevind. 

Verskeie rekords is verbeter.  Baie geluk.  Dankie aan elke leerder, personeellid en graad 11 ouers wat van die dag ‘n groot sukses gemaak het.

Baie geluk aan die volgende atlete wat tydens bogenoemde byeenkoms rekords verbeter het:  Mawethu Magidela;  A J Coetzee;  Janco van Staden;  Cindy Roux;  Zana Cronjè;  Pieter Veldman en Johan Wink