Waatlemoenfees
Dis ‘n rooi omkringde geleentheid op elke Alie se kalender. Dis ‘n lekker, vuil manier waarop die VCSV elke jaar afskop. Die waatlemoenfees is ‘n jare lange tradisie van die VCSV. Dis elke graad 8 se kans om daardie matriek bietjie terug te kry. Dit begin met ‘n eenvoudige eet van waatlemoene en eindig by ‘n modder gat waarin elkeen “gedip” moet word.
Met taai modder lywe en groot glimlagte kan die jaar begin, want daar is geen fees soos ‘n waatlemoenfees nie.
-
Meisies kan ook modder spiere maak Meisies kan ook modder spiere maak
-
Modder modder en modder Modder modder en modder
-
Spiere... Spiere...
-
Waatlemoenfees lekkerte Waatlemoenfees lekkerte
View the embedded image gallery online at:
http://aliwalhighschool.co.za/index.php/school-news/337-waatlemoenfees#sigProId2f11f6a579
http://aliwalhighschool.co.za/index.php/school-news/337-waatlemoenfees#sigProId2f11f6a579