GRAAD 12 UITSLAE NOVEMBER 2017

DUX – LEERDER DOEN DIT WEER!
 
ANHS se 100 Matriekleerders behaal ‘n pragtige 97% slaagsyfer, en Chrisna Wagenaar vaar die beste met ‘n 84,5% gemiddeld , 6 A’s en 1 B.

69 leerders het matrikulasie-vrystelling m.a.w. 70% van die leerders.

8 leerders het A-gemiddeldes (80%+):

(1)Chrisna Wagenaar (84,5%)
(2)Stephané Greyling (84,3%)
(3) Michanda Rheeder (83,8%)
(4) Anneze Odendaal (82,8%)
(5) Nerine Cloete (82,7%)
(6) Michelle Buys (82,2%)
(7) Jané Koekemoer (81,3%)
(8) Lesedi Khosi (80,2%)
(9) Nika de Bruyn (79,3%) kort 4 punte!!

13 leerders het B-gemiddeldes (70%+)
33 leerders het C-gemiddeldes (60%+)

Die leerders behaal 90 A / 7  vaksimbole
Hierdie A-simbole word in die volgende vakke behaal.
25 L.O.; 7 Eng EAT; 3 Afr HT; 2 Afr EAT; 3 Wisk; 2 Wisk Gel; 5 Rek; 5 Gasvryheid;
2 Bedryfs; 13 Lewenswet; 8 Gesk; 4 Fis Wet; 2 IG; 1 Drama; 7 Toerisme; 1 CAT

Michanda Rheeder behaal 7 A’s – Afr HT, Wisk Gel, L.O, Drama, Gesk, Lew Wet, Toerisme - en 1 B vir Eng HT.

Chrisna Wagenaar behaal 6 A’s – Afr HT, Eng EAT, L.O., Rek, Gasvryheid, Lew Wet - en B’s vir Wisk en Fis Wet.
Nerine Cloete behaal 6 A’s – Afr HT, Eng EAT, L.O., Rek, Bedryfs, Gasvryheid - en ‘n B vir Wisk.
Stephané Greyling behaal 6 A’s – Eng EAT, Wisk Gel, L.O., Gesk, Gasvryheid en Lew Wet - en ‘n B vir Afr HT

Michelle Buys behaal 5 A’s – Eng EAT, L.O., Bedryfs, CAT, Lew Wet - en 2 B’s vir Wisk en Afr HT
Anneze Odendaal behaal 5A’s – Eng EAT, L.O., Gasvryheid, Lew Wet, Fis Wet - en 2 B’s vir Afr HT en Wisk
Lesedi Khosi obtains 4 A symbols – Maths, Accounting, Life Sciences & Physical Sciences; B symbols for Afr FAL & L.O; C symbol for Eng HL
Keelan Vorster behaal 4 A’s – Wisk, L.O., Lew Wet, Fis Wet; B’s vir Eng EAT en Rek; C vir Afr HT
Jané Koekemoer behaal 4 A’s – L.O., Rek, Lew Wet, Fis Wet en 3 B’s – Afr HT, Eng EAT en Wisk
Nika de Bruyn behaal 4 A’s – Eng EAT, L.O., Rek en Lew Wet en 3 B’s – Afr HT, Wisk en Fis Wet.
Carli Schlebusch behaal 4 A’s – Eng EAT, L.O., Lew Wet en Toerisme en 2 B’s vir Afr HT en Aard

Jaco Myburgh behaal 3 A’s – Wisk, L.O., en Ing Grafika
Lindrie du Randt behaal 3 A’s – L.O., Lew Wet en Toerisme
Asemahle Khetha obtains 3 A symbols – Afr FAL, L.O., & Life Sciences
Lara Orrock behaal 3 A’s – L.O., Gasvryheid en Lew Wet
 
Baie geluk aan al die leerders!