Jane presteer in Luggeweerskiet

Jane van Geems het die afgelope naweek in die Kwazulu Natal Ope geskiet vir SAARA (South African Air Rifle Association)
Sy verower n goue medalje in haar 10m Olimpiese dissipline en word uitgenooi na die SAARA SA's wat Oktober gehou gaan word in Douglas in die Noord Kaap. Jane skiet ook n volkaart in die lê posisie 100/100.
Baie geluk met die puik prestasie Jane! Alieland is baie trots op jou!