Lara blink uit by SA Landloopkampioenskappe!

LaraLara behaal 'n 2de plek by die SA landloopkampioenskappe gehou in Pretoria. Sy moes deelneem in snikheet temperature van 34 gradešŸ”„. Sy het die Vrystaat meisie gewen wat haar die hele jaar so opdraande gegee het, sy het selfs die eerste keer in haar lewe vir die befaamde SimonĆ© Weits gewen, sy is daarmee dus in die voorlopige SA span na die IAAF Landloop Wereld Kampioenskappe 2018 in Denemarke.
Baie geluk Lara met die pragtige prestasie! Harde werk en ure se oefen het wel vrugte afgewerp!