School News

Alie presteer in Bergfietsry

Corne Cawthorn het die afgelope naweek aan die Twizza Longhill Challenge deelgeneem. Hy het baie goed gevaar in die 40km afstand. Hy behaal n 10de algehele plek en is die eerste junior. Baie geluk met die goeie prestasie, Alieland is trots op jou.

mfhandler

Sport uitslae

Tennis

Vrydag 3 September het die eerste 8 seuns en 4 meisies teen de Aar tennis gespeel. Alies verloor ongelukkig 9-14. Die volgende leerders het baie goed gespeel en wen al hul wedstryde : Nico Coertze, Henco Vorster, Andre Schoeman en Hansie Odendaal.

Soccer

The first soccer team participated in a tournament in Elliot on Saturday 8 September.

The results were as follows:

Alies vs Lady Grey Arts Academy win 1-1

Goal scorer: Bangani Tsangela

------

Alies vs Eliot High win 2-0

Goals scored by Bangani Tsangela

-----

Alies vs Cathcart drew 3-3

Goals scored by:

Bokamosa Makoa
Brian Leeuw
Teboho Makoa

The team performed very well and qualified for the final against Lady Grey Arts Academy. The finals were postponed to 22 September because of bad weather.

Good luck to the first team for this match.

Junior VCSV kamp

35 Graad 8 en 9 leerlinge het die naweek van 31 Aug – 2 September met onderstebo baadjies op Stolzkraal gekamp.

The theme was FROM THE INSIDE OUT.
Die onderstebo baadjies het die kampers voortdurend herinner aan wat in jou hart en gedagtes omgaan wys na buite.

Die lekker groepaktiwiteite, stiletetyd in die veld, lofsang en “fellowship” het harte verander.